VADERSDAG: Armand Hofmeyr en pa Steve

Armand en Steve by Zambesi Musiekfees: PHSB Photography
Met Vadersdag om die draai, gaan Steve Hofmeyr en sy seun Armand Hofmeyr 'n paar vertonings doen in Junie.
10 June - Phalaborwa meer gegewens sal volg.
11 June - Tzaneen - Lethaba Rotary fonds insameling vir die Abraham
Kriel Kinderhuis. Saal B Skougronde Tzaneen. Kaartjies beskikbaar by Lerien 015 307 4440 of Cheryl - 082 926 2265. Kaartjies kostes R250, bring 'n piekniek mandjie met eet goed vir 'n lekker kuier.
16, 17, 18, 19 June - Barnyard Vereeniging, h/v Generaal Hertzog en Club straat. Kaartjie R145 Vertonings begin 20:00 deure maak 18:00 oop. Kontak 016 454 8388 of besoek www.barnyardvereeniging.co.za vir meer besonderhede.
24 Junie - Welkom, Ernest Oppenheimer Teater (meer gegewens sal volg)
30 Junie - Voortrekker Monument, Amphiteater. Saal kaartjies en navrae - Janet Angelo 012 755 8181 19:00 R100 volwassenes R80 kinders, gratis vir voorskool kinders.

Comments