Lenny Kravitz - Black and White America |
1. Lenny Kravitz - Black and White America
American Woman singer Lenny Kravitz is back with his ninth studio CD, Black and White America. The CD will be preceded with the release of his new single, Stand, which will hit airwaves 6 June. Marking his first release of new material in three years, Black and White America is a rich rock and funk-infused collection filled with Lenny’s signature guitar riffs, compelling melodies and the undeniable anthemic lyricism that has been his trademark over the course of his 20-year career. In addition to the album, Lenny Kravitz, who most recently appeared in the Oscar nominated film Precious, has announced that he has been cast in the role of Cinna in the much anticipated film adaptation of Suzanne Collins’ worldwide smash hit novel, The Hunger Games.
2. Simphiwe Dana - An Evening with Simphiwe Dana
Simphiwe Dana - Live |
3. Various - For Colored Girls (Soundtrack)
Soundtrack to For Colored Girls |
4. Death Cab for Cutie - Codes and Keys
Death Cab For Cutie - Codes and Keys |
The band focused on capturing the best take of their parts – at times separately, at other times in pairs – and built songs by layering these performances (and other musical ideas) on top of each other. “We've deconstructed little pieces of songs before like this,” Walla says. “[But] we've never pulled the thread out of the whole sweater and then made a new sweater out of it. Not like this.”
5. Jacques Viviers - Lewensdroom
'n Vierjarige seuntjie wat sing en dans en tegelykertyd daarvan droom om eendag die kalklig te steel... Dit is Jacques Viviers, 'n dinamiese popsanger wat nou – jare later – einste droom bewaarheid met sy debuutalbum, Lewensdroom. Die volwasse Viviers is 'n bondel verskeidenheid wat gemaklik deur enigiets van pop en ligte rock tot R&B en hiphop kan gly. Hy sing ook ewe gemaklik in beide Engels en Afrikaans. “Ek is 'n gebore kunstenaar wat daarvan hou om te vermaak deur sang, dans en toneelspel. My familie is almal geseën met sang, dans en musikale talent en dit was nog altyd iets waarvoor ek baie lief was." Viviers is die neef van die geliefde en gewilde radio-omroeper en rugby-kommentator wyle Gerhard Viviers (oftewel Spiekeries). Sy sangloopbaan het reeds as lid van die NKP Seunskoor begin. Hy het ook later saam met die Duitse Mannekoor opgetree. Lewensdroom met sy twaalf kraakvars snitte skop af met Skadu’s en word gevolg deur twee van Viviers se gunstelinge – Baby Disco en Meisie jy’s die een. Dit word gevolg deur die gevoelvolle ballade, Vat my saam, wat skitter in sy eenvoud. Op dié snit met sy roerende klavierbegeleiding stel Viviers waarlikwaar sy stemomvang ten toon. Van die oorspronklikste oomblikke op Lewensdroom is die liedjie Kry wat jy verdien, wat 'n unieke R&B-geur het. Liefhebbers van dié musiekstyl sal dit dadelik as een van hul gunstelinge uitsonder. Tesame met Ek mis jou is dit liefdesliedjies wat ver bo die resepmatige uitstyg. “R&B is baie na aan popmusiek en omdat ek as kunstenaar daarvan hou om regtig voluit te sing, het R&B my toegang gegee tot goeie en unieke stemkwaliteite,” sê die sanger wat al in verhoogproduksies soos Heart Beat en die balletopvoering Paquita te sien was. In laasgenoemde het hy die hoofrol van die Koning vertolk en is met luide applous begroet. Die verhoog is geensins 'n nuwe terrein vir Viviers nie. Hy het reeds as 'n energieke danser sy merk gemaak en is bekend vir sy voetvaardigheid in dansstyle soos disco, funk, high energy, hip-hop, Latin American en jazz. Viviers sing ook Engels op sy solo-debuut. Die hartroerende liedjie Louelle is die enigste Engelse snit tussen die ander elf liedjies op die album. Met Lewensdroom vestig Jacques Viviers hom as 'n kunstenaar wat van kop tot toon sy passie en drome uitleef, noot vir noot!
6. Snotkop – (Titel moet nog bevestig word)
Francois Henning, beter bekend as Snotkop, is terug in die ateljee en besig om sy volgende album op te neem. Die album, wat nog nie 'n naam het nie, sal vanaf einde Junie beskikbaar wees. Dit is die eerste Snotkop-CD wat onder meer deur Select sal vervaardig word en volgens Francois gaan dit tipiese Snotkop-musiek bevat met ekstra ritmes. Francois, The Beat wag in spanning om die eerste lekseltjie van jou nuwe CD te kry! Ons weet dit gaan sommer kookwater wees!
Comments
Post a Comment