Locnville

Locnville
Locnville

Monday, 2 January 2012

CD-RESENSIE! Kurt Darren - Kaptein se Platinum Treffers

Die Prins van Afrikaanse pop- en sokkie-musiek, Kurt Darren, bedank sy aanhangers met 'n 42-snit dubbele CD met AL sy groot treffers, asook ses nuwe kookwater snitte! Luister na van daardie reusepolsnommers Meisie Meisie en Loslappie, al die romantiese ballades (onder meer 'Hemel op Talfelberg' en 'Onbeskrkyflik') en 'n aantal byblyduette tot sy onlangse dansvloerknakker 'Kaptein' - en alles platinum tussenin. Daar is nog meer: Kurt se Kaptein Platinum Treffers-DVD sal ook binnekort beskikbaar wees. Sokkie saam met Kurt op hierdie heerlike saamsing voetejeuk CD.

No comments:

Post a Comment