Cordelia se nuwe musiek video is Volmaak

Kort na die vrystelling van haar nuwe enkelsnit, “Wees lief”, is Cordelia se album met dieselfde titel op die rakke – oorgehaal om een van die lekkerste musiekverrassings van 2018 te wees!

Hierdie album borrel oor van lewenslus en lekkerkry en is ‘n viering van die liefde, die lewe, ‘n positiewe ingesteldheid en genade van Bo.

Hier is haar tweede enkelsnit en musiekvideo “Volmaak”.


Comments

Post a Comment