Ag, Moeder!

Hartebreker Izak Davel
Met Moedersdag Sondag 8 Mei, het ons by twee van ons land se topkunstenaars gaan aanklop om te hoor wat beplan hulle vir hulle mammies.
Andriƫtte: Ek beplan nie veel vir Moedersdag nie.My Moeder en Vader is op vakansie en ek dink ek sal net n bos blomme en n kaartjie stuur aan haar. Ek vlieg laatmiddag terug van 'n vertoning op Moedersdag so as ek terug is en my Ma hulle is terug wil ek vir hulle n driegang maaltyd kook en n kersligete hou.
Izak Davel: Ek gaan niks spesifiek iets vir Moedersdag doen nie. Ek glo eerder daaraan om my ma te bederf wanneer ek kan, enige dag van die jaar, net om te wys hoe lief ek vir haar is.

Comments