Die "Flooze" is terug . . .

Sorina Erasmus (aka Flooze)
Die baie bekende en gewilde 7de Laan biker-chick Flooze (aktrise Sorina Erasmus) is terug met 'n nuwe CD, Ek Watch Jou!! Die CD behoort teen Augustus op die rakke te wees en volgens Sorina "gaan daar 'n mengelmoes van treffers wees. Soos die Flooze sĂȘ, 'Tjomma, ek watch jou big time, maar hierdie keer gaan jy vir my watch!'".

Comments