Izak Davel - Vreesloos

Izak Davel is oral: in die hoofrol van 'n fliek, 'n hartebreker in 'n sepeie en 'n verleier op CD! Alles wat hy aanpak, doen hy vreesloos.
"Vrees is 'n mensgemaakte ding," vertel die aantreklike sanger. "Jy kan voluit leef en die lewe geesdriftig aanpak sonder om bang te wees. Ek is nie!." Daarom noem hy sy nuwe CD bloot Vreesloos. Die album gaan oor die dinge wat ek ek ken en ervaar. Ek kan nie oor goed sing waarvoor ek nie sterk voel of nie meek kan vereenselwig nie. Ek ken die liefde die beste"
As jy emosie soek wat die hartsnare roer en energie wil hĂȘ wat jou litte verlei, is Izak Davel se CD Vreesloos vir jou!

Comments