Jay is die ou!

Plaaslike sanger Jay is gevra om die Suid-Afrikaanse volkslied by die rugbytoets tussen Suid-Afrika en die All Blacks te sing op 20 Augustus by Nelson Mandela Stadion in Port Elizabeth. Wel gedaan Jay!

Comments