Moedersdag wense....

Willem Botha en sy moeksie

Willem Botha Fanblad: Ek's gelukkig en bevoorreg om vandag saam my ma te wees. Al is dit 9 ure in die kar. HAPPY Mothersday vir al die ma's!!! Julle maak die lewe so spesiaal vir ons!!
Armand Hofmeyr: Gelukkige Moedersdag aan al die moeders en my 'rocker' oumas mag julle dag vol groot bederf wees. Sien julle by Eastrand Traders in Boksburg saam (pa) Steve Hofmeyr bietjie later - ek deel drukkies kom kry joune! mwah
Evolver: Happy mothers day moms!

Comments