Locnville

Locnville
Locnville

Wednesday, 25 May 2011

Pappa & Seun

Sanger Heinz Winckler het rede om breed te glimlag! Sy seuntjie Lian het  Maandag sy 1ste verjaarsdag gevier. Heinz het op sy Facebook dié foto gelaai Maandag met Lian se verjaarsdag, met die onderskrif "Foto nou geneem by Lifestyle- lekker dag saam met ons seuntjie!" Oulik! Geluk Lian.

No comments:

Post a Comment