Ramey se musiekrol

Die aantreklike Binneland-akteur Ramey Short (Quinton Meyer) en die oulike donkerkop 7de Laan-aktrise Donnalee Roberts (Annelie) is albei te sien in plaaslike sanger Jay se nuwe musiekvideo, Melanie. Van wat THE BEAT gehoor het, is Melanie 'n heerlike op-en-wakker dansnommer wat voorwaar 'n reuse treffer op dansbane gaan wees. Gaan koekeloer hier na 'n voorsmakie van die liedjie! Melanie

Comments