Steve se planne

Sanger Steve Hofmeyr sal immigreer, maar net as daar een ding gebeur. Die sanger het vroegoggend via sy twitter-blad laat hoor, "Presies waneer ek sal immigreer. Waneer Marmite & Milo in SA verban word." Moenie worry nie Steve, dink jy gaan nog lank hier in sonnige SA wees!

Comments