Heinz soek jou dorp!

HEINZ WINCKLER: Ok, ek weet ek het al gevra oor watse dorpe ek moet TOER, maar ons is nou meer ernstig aan die beplan, so ek wil weet - waar bly jy, en wil jy he ek moet daar kom optree?? Indien wel, verskaf ons asb met die die kontak besonderhede van die persoon in jou dorp wat gewoonlik vertonings reel, of die plaaslike skool wat so iets sal doen. Stuur asb na carmenk@select.co.za!

Comments