RIP DJ SOLARIZE

'n Klein mannetjie met baie talent - dis hoe 'n mens die 26-jarige Leon Botha, of te wel DJ Solarize, kan beskryf. Leon, wat naamgemaak het in die zef-groep Die Antwoord se treffer musiekvideo Enter The Ninja, si die afgelope naeek aan 'n seldsame genetiese siekte oorlede. Leon het progerie, ook bekend as vroegbejaardheid, gely wat dit laat lyk asof lyers vroegtydig oud word. Dit was op vierjarige ouderdom by hom gediagnoseer. Tot sy dood Sondag was hy een van die wêreld se oudste lyers van die siekte. Die meeste lyers sterf teen 13-jarige ouderdom. Het hy een dag na sy 26ste verjaarsdag gesterf.

Comments

Post a Comment