Toekennings vir Jay

Baie geluk aan JAY wat genomineer vir 3 Huisgenoot Tempo Toekennings. Die nominasies is vir 1) Pop Album (TEM9 C), 2) Gewildste Manlike Kunstenaar (TEM14 B) en 3) Gewildste Liedjie - Melanie (TEM16 C). Kry jou nuutste uitgawe van Huisgenoot vandag op die rakke en begin stem!!! Dis in julle hande wie wen... Kom ons maak hierdie een een om te onthou!!! As jy solank wil stem SMS die kode in hakkies by elke toekenning saam met jou naam en van na 32113. Elke SMS kos R1. Kompetisie sluit op 11 Julie om 12:00. Jy staan die kans om groot pryse te wen!

Comments