Heinz Winckler se nuwe CD

Heinz Winckler
"Nuwe cd is klein bietjie te laat van die produksielyn af om dit landswyd hierdie naweek te he, maar dit sal by sekere winkels in Gauteng teen more wees en volgende week stelselmatig deur die land versprei- jammer vir die wag, maar ek glo julle sal nie spyt wees nie!"

Comments